Hoofblad

Nuusbrief

Is die Ontvanger van Inkomste of die bestuur van u onderneming 'n nagmerrie?

 

Hierdie bladsy gaan in die toekoms belasting en finansiële sake van die dag hanteer. Ons wil egter voor ons eerste publikasie bepaal wat die man in die straat se behoefes aangaande belasting en finansiële sake mag wees. 

Kontak of e-pos ons gerus met voorstelle, en ons sal seker maak dat dit in toekomstige publikasies gedek word.

Indien u egter 'n probleem of 'n vraag het, kan dit dadelik aan ons gestuur word, en dit sal onmiddelik per e-pos of telefonies beantwoord word. Alle sake sal volgens professionele etiek streng vertroulik hanteer word.

 

Vul asseblief onderstaande velde in sodat ons persoonlik u kan terug kontak.

Naam
Van
E-Pos
Tel
Faks
Sel Nr.

Navrae:

________________________________________________________________