Profiel

Hoofblad

     Taxtoria

 

     Derik Carstens

 

     Spesialisgebiede

 

 

 TAXTORIA

Taxtoria is 'n dinamiese firma wat gestig is op 07 Augustus 1997 deur Derik Carstens.

 

Die woord " Tax " is 'n engelse woord wat in afrikaans Belasting beteken en die woord " toria " is afkomstig van die woord Pretoria

 

Ons visie is om "die grootste rekeningkundige beamptes in Suid-Afrika te wees".

 

Ons misie is om " Finansiële en verwante dienste te lewer aan ons kliënte teen bekostigbare pryse en wat tydige volle tevredenheid by kliënte sal veroorsaak".

 

Ons verskaf reeds 'n wye verskeidenheid dienste aan ± 1800 kliënte.

 

 DERIK CARSTENS

Derik was betrokke by die bestuur van verskeie Beslote Korporasies se oudits. Hy het ook intensiewe ondervinding opgedoen in die verskaffing van finansiële-, belasting- en bestuursdienste aan Beslote Korporasies.

 

SPESIALISGEBIEDE
  • Finansiële advies en beplanning

  • Begrotingsbestuur

  • Belastingbeplanning en -advies aan individue en beslote korporasies

  • Kleinsakeontwikkeling en - bystand

  • Verskaffing van 'n volledige maandelikse diens insluitend rekenkundige, interne oudit en belastingadvies

  • Implimentering van gerekaniseerde finansiële stelsels

  • Koste ontleding en voorraadbeheer

  • Projekbestuur

Na Bo